advertisement
Question
Posted by: mw | 2011-04-07

hartklop in ore

hallo daar

ek is tans op die volgende medikasie:
serequel - 100mg
lamictin - 200 mg
wellbutrin xl - 150mg

ek ondervind ''n baie harde en steurende hartklopgeluid in my ore. Soms so erg dat ek nie kan konsentreer of ander mense / musien ens. ordentlik kan hoor nie. Dis nie ''n eentonige " gesing"  in die ore nie, maar dis soos om jou eie hartklop die hele tyd te hoor.

Wat kan die oorsaak wees en wat kan die simptome verlig?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

MW

Die medikasie wat jy tans gebruik, kan ernstige newe effekte te weeg bring, veral Serequel. Enige abnormale sensasie, soos bv. hartklop in die ore, moet onmiddelik aan jou dokter rapporteer word. Ek stel voor dat jy die dokter wat die medikasie voorgeskryf het, konsulteer, sodat hy miskien na ander alternatiewe kan kyk.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: dalene nel | 2011-08-06

when i lie down hear my haert beat in my ears....

Reply to dalene nel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement