advertisement
Question
Posted by: Marie | 2011/10/03

Hartklop en disprin

Hi.Ek is so 12 jaar terug met barlowsindroom gediagnoseer. Ek was onlangs by spesialis en hy het my op hexaron 100 gesit vir onreelmatige hartklop. Ek gebruik ook ecotrin, simvastatin en eltroxin 0.05mg. Kan ek die ecotrin los en liefs n disprin drink? My spesialis se ek kan die hexaron los en hom eers oor 2 jaar weer kom sien. Nou begin my hart kort kort n klop mis, moet ek bekommerd wees aangesien ek gelees het mkp kan skielike dood veroorsaak. Dr se ekt n baie " mild"  vorm van prolaps. Kan dit skielik vererger? Ek is 48 en stap daagliks 3km. Asb help ek is moedeloos nes ek dink dinge is beter begin my hart weer. Kan dit angs of oorgangsjare wees? Groetnis.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Hello Marie

mitraalkleppprolaps kom baie dikwels voor in vroumense, en in die groot mederheid van gevalle is dit glad nie ‘n ernstige toestand nie. Dit is baie onwaarskynlik dat dit skielik sal erger word, en skielike dood in pasiente met geringe mitralklepprolaps is ook uiters onwaarskynlik.

Geringe onreelmatighede in die hartritme kom ook baie dikwels voor en gewoonlik is medikasie nie noodsaaklik nie. Ecotrin en Disprin is dieselfde, Ecotrin is 81 mg aspirin en Disprin gewoonlik 300 mg aspirin. Jy kan of een of die ander gebruik, maar in ‘n jong vrou soos jy, met ‘n lae risiko van koronêre hartsiekte, is hulle gewoonlik nie nodig nie.

As jy nog onseker is sien vir jou kardioloog, maar hou in gedagte die feit dat baie jong vroumense het mitralklepprolaps in ‘n geringe vorm(om en by 5%) en dit is baie onwaarskynlik dit sal groot moeilikheid veroorsaak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cardiologist | 2011/10/11

Hello Marie

mitraalkleppprolaps kom baie dikwels voor in vroumense, en in die groot mederheid van gevalle is dit glad nie ‘n ernstige toestand nie. Dit is baie onwaarskynlik dat dit skielik sal erger word, en skielike dood in pasiente met geringe mitralklepprolaps is ook uiters onwaarskynlik.

Geringe onreelmatighede in die hartritme kom ook baie dikwels voor en gewoonlik is medikasie nie noodsaaklik nie. Ecotrin en Disprin is dieselfde, Ecotrin is 81 mg aspirin en Disprin gewoonlik 300 mg aspirin. Jy kan of een of die ander gebruik, maar in ‘n jong vrou soos jy, met ‘n lae risiko van koronêre hartsiekte, is hulle gewoonlik nie nodig nie.

As jy nog onseker is sien vir jou kardioloog, maar hou in gedagte die feit dat baie jong vroumense het mitralklepprolaps in ‘n geringe vorm(om en by 5%) en dit is baie onwaarskynlik dit sal groot moeilikheid veroorsaak.

Reply to Cardiologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement