advertisement
Question
Posted by: Joe | 2011/09/04

Hartklop

Ek kry dit nie elke aand nie maar daar is aande wat ek slaap en word dan wakker met n gevoel of my hart eindlik tot stilstand kom, kry so n insinking gevoel maar dan klop my hart weer net aan...my hart klop normaal..is nie oneweredig of vinnig waneer dit gebeur nie...dit gebeur dan met sulke tussen posses weer verder..dis net n aardige gevoel......daar gaan aande verby wat dit glad nie gebeur nie...ek kry dit nooit in die dag nie...net in die aande..vroee oggend ure...Is dit rede tot kommer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Joe

Dit is heel waarskynlik nie 'n rede tot kommer nie, maar ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek en bloedtoetse konsulteer. Dit is moontlik 'n vorm van 'n paniek aanval en jou dokter kan vir jou 'n voorskrif gee vir medikasie om dit te beheer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement