advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009-05-18

Hartklop

Goeiemore Dr. Ek het ' n hartklop wat te vinnig is, maar dit is al so vandat ek 18 jaar oud was. Ek gebruik Sotahexal 160mg in die oggend en 80 mg in die aand. Ek was by spesialiste en hulle het vasgestel dat dit die senuwee is wat die impuls deurgee om te klop wat rond voeter. My hart self is gesond en daar is nie fout nie. Maar die afgelope week al klop my hart heel deurmekaar my hart klop vinnig dan voel ek sleg en naar. En dan klop dit weer so stadig dat dit voel of ek nie asem het nie, en dit voel erger as die vinnig klop. Wat moet ek doen. Dit is heel deurmekaar.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anonymous
Gaan sien asb jou dokter, ek dink jy moet dringend 'n EKG kry om te kyk of jy dalk 'n hartblok ontwikkel het. Jou medikasie moet dalk ook aangepas word.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement