advertisement
Question
Posted by: H | 2008/12/12

Hartklop

Ek is 37 jaar oud en weeg so 77kg. Ek is nou al die afgelope 2 jaar op bloedruk pille. Ek oefen nou vir 4 maande by curves. Gedurende die 30min oefensessie tel jy gereeld hou hart klop. Volgens hulle lys is my hardklop dan te hoog. Ek voel nie sleg nie maar somtyds tyt my ore. As my hartklop laag is dan voel dit nie of ek geoefen het nie. Kan ek maar aanhou oefen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Wees asseblief so vriendelik om ons van jou hartklop lesings, sowel as bloeddruk lesings tydens en na oefening te voorsien. Met ontvangs van jou antwoord, sal die saak my verdere aandag geniet.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement