advertisement
Question
Posted by: judy | 2012-03-18

hartklepvervanging

goeie dag Dr.

ek moet eersdaag gaan vir n hartklepvervanging ek wil net weet
sal ek n normale lewe daarna he, en wat behels di operasie als sal my liggaam die klep verwerp is daar n moontlikheid daarvoor. ek is 44 jaar oud en gesond..

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Judy

'n Hartklepvervanging is 'n groot operasie wat jou lewe drasties kan verander en verdere komplikasies, soos erge hartversaking en lewer- en niersiekte, kan voorkom. Verwerping van die klep, hang af van die tipe klep wat gaan gebruik word. Jy sal dit dus met jou dokter moet bespreek.

Verwys na die volgende artikel insake hierdie operasie en wat dit behels, aangesien ek nie seker is watter tipe prosedure jy gaan ondergaan nie: http://en.wikipedia.org/wiki/Valve_replacement

Daar is baie inligting en ek sal my bes probeer om van verdere hulp te wees, indien jy enige verdere inligting benodig nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement