advertisement
Question
Posted by: JUDY WILL -|- S | 2012/10/10

hartklep

HI DR. EK HT 3MAANDE GELEDE N HARTKLEPVERVANGING GEHAD ALS WAS SUKSESVOL. DI WEEK HET EK HARTKLOPPINGS BEGIN KRY TOT IN MY KEEL EN MY VOETE HT GESWEL WAT KAN DIT WEES MY BLOEDTELLING IN WISSELVALLIG EK DRINK 1 WARFARIN P/DAG EN N REEKS ANDER PILLE O.A ECOTIN,LANOXIN,ARYCOR ALDACTONE. BAIE DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Beste Judy

Dankie vir jou vraag. Ek is bly jou hartklep operasie was suksesvol. Ek neem aan die betrokke klep was die mitraal klep, en dit klink vir my jy het ook ‘n onreelmatige hart-ritme (“atriale fibrillasie”) waarvoor jou kardioloog AryCOR en Lanoxin voorgeskryf het.

Die hartkloppings is seker as die gevolg van die fibrillasie, en jou voete het begin swel omdat jy nou vog begin optel het. Gewoonlik is dit maklik om daarvan ontslae te raak met ‘n hoeer dosis van water pille, byvoorbeeld furosemide in kombinasie met Aldactone. Raadpleeg asseblief jou algemene praktisyn of jou kardioloog, wat jou pille kan aanpas om die spoed van die hart goed to beheer en om ontslae te raak van die vog in die voete wat jy opgetel het.

Ek hoop dinge gaan baie goed vorentoe..

Sterkte, JT.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Bigskinny | 2012/11/27

Hey one more note if any of you are interested in hnepilg making our healthcare better, I would love your help in testing a product I am launching soon called If any of you want exclusive access to the app when its ready email me at Thank you so much for all the comments, your all amazing

Reply to Bigskinny
Posted by: MasterStaff | 2012/11/16

I am very sorry to hear of your plight, as if you hnaevt got enough stress with your medical condition. Its really time the american government started spending peoples'' taxes on its own people not sending it to israel whose people have a much better lifestyle that you not to mentionthe vast amount it spends on war. America is causing havoc around their world in you name, it has got to stop. It it supposed to be your elected government isn''t it? I wish you the best of luck, you poor man

Reply to MasterStaff
Posted by: Cardiologist | 2012/10/22

Beste Judy

Dankie vir jou vraag. Ek is bly jou hartklep operasie was suksesvol. Ek neem aan die betrokke klep was die mitraal klep, en dit klink vir my jy het ook ‘n onreelmatige hart-ritme (“atriale fibrillasie”) waarvoor jou kardioloog AryCOR en Lanoxin voorgeskryf het.

Die hartkloppings is seker as die gevolg van die fibrillasie, en jou voete het begin swel omdat jy nou vog begin optel het. Gewoonlik is dit maklik om daarvan ontslae te raak met ‘n hoeer dosis van water pille, byvoorbeeld furosemide in kombinasie met Aldactone. Raadpleeg asseblief jou algemene praktisyn of jou kardioloog, wat jou pille kan aanpas om die spoed van die hart goed to beheer en om ontslae te raak van die vog in die voete wat jy opgetel het.

Ek hoop dinge gaan baie goed vorentoe..

Sterkte, JT.

Reply to Cardiologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement