Posted by: cindy | 2012-11-01


Hoelank duur die simptome van n hartaanval?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Beste Cindy

Die simptome van ‘n hartaanval, en hoe lank hulle aanhou, wissel baie. Somige mense het geen simptome, en ander pasiente kry simptome maar nie pyn nie, maar die.mederheid van pasiente ervaar bors pyn. Afhanklik van die aard en omset van die hartaanval hou die pyn gewoonlik aan vir 30 minute tot 12 ure. As komplikasies ontwikkel kan die simptome natuurlike langer duur.

Ek hoop dit beantwoord jou vraag.

Vriendelike groete, JT

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Our users say:
Posted by: Angeline | 2016-06-06

Good evening My husband complained this morning of dizzyness. This evening he complaint of sudden pain over his chest and under his left arm. His stomach is also working. Can you please help me not sure what it is. Want to take him to hospital but he doesn;t want to go.

Reply to Angeline
Posted by: Anonymous | 2015-12-22

I good morning I would like o find out my husband has starting to get a burn pain in his left shoulder arm his arm is is saw is this a sign of a stroke or heart atce he is 49 of age and is drinking high blood pressure tablets

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015-08-13

Is daar altyd hartspier verswakking na di hartaanval waarna stents ingeplaas was

Reply to Anonymous
Posted by: tany | 2014-02-21

Ek will weet as jy uit blou team pyn kry aan linkerbors. Kan simtome van hartenvaal wees

Reply to tany
Posted by: Anonymous | 2013-11-02

Hi ek wil graag uitvind, ekt n pyn in m rug begin kry en toe dink ek dis rug pyn maar toe as of dit voor-en toe steek, ek het toe n helse pyn aan di regter kant van m bors begin kry en dit pyn erg en dit steek vass en wil ni beter ni as ek op m rug of op m maag le dan voel dit of dit erger pyn,wat kan dit wees kan dit dalk my hart wees?

Reply to Anonymous
Posted by: Estelle van Vliet | 2013-02-09

My pa het ''n hartaanval gehad so 2 mnde terug! Hyt 3 stends gekry! Hy het glo 45% va sy hart gebruik oor! Hy bly mug en kort asem, hy kani le en slaapi! Gaan hy beter raak, of is dit hu dit gan bly vi altyd

Reply to Estelle van Vliet
Posted by: W BRITS | 2012-11-22

Wat is die simptome van n hartaanval
Ek ondervind nou vir 3 maande vreeslike sooibrand en slaaploosheid met n te kort aan suurstof
Is dit enige aantoning van n hartaanval

Reply to W BRITS
Posted by: Ricardo | 2012-11-17

Hey one more note if any of you are interested in henlipg making our healthcare better, I would love your help in testing a product I am launching soon called If any of you want exclusive access to the app when its ready email me at Thank you so much for all the comments, your all amazing

Reply to Ricardo

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.