advertisement
Question
Posted by: Hans | 2012/09/05

Hartaanval

Vader is skielik oorlede maar is blou van agter die een oor tot by die ander oor maar gesig kleur perfek. Wat het die blou veroorsaak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Liewe Hans

Ek is jammer om to hoor jou pa is oorlede. Die blou kleur agter is as gevolg van onversadigde bloed (bloed sonder suurstof) wat na hartstilstaan agter versamel as gevolg van swarterag. Die tegniese naam vir die blou kleur is sianose. Die dreinering van bloed uit die gesig veroorsaak dat die vel kleur voor heelwat beter is.

Sterkte en voorspoed, JT

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: rentia Daniels | 2012/11/09

My seun is in Mei oorlede. Hy was 38 jaar oud.
Die nadoodse ondersoek se perikarditis.
Blykbaar ontsteking in die hartsak
Kan u asb aan my se wat veroorsaak die
Ontsteking
Hy was nooit siek maar het skofte gewerk partykeer lang Ute
Baie dankie

Reply to rentia Daniels
Posted by: Cardiologist | 2012/09/07

Liewe Hans

Ek is jammer om to hoor jou pa is oorlede. Die blou kleur agter is as gevolg van onversadigde bloed (bloed sonder suurstof) wat na hartstilstaan agter versamel as gevolg van swarterag. Die tegniese naam vir die blou kleur is sianose. Die dreinering van bloed uit die gesig veroorsaak dat die vel kleur voor heelwat beter is.

Sterkte en voorspoed, JT

Reply to Cardiologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement