advertisement
Question
Posted by: Leonie | 2010-01-07

Hart kloppings na ete

Hi Doc. Ek kry nou al vir ' n greuime tyd hart kloppings elke keer as ek klaar geeë t het. Enige idee wat dit veroorsaak en hoekom? Ek het al my bloeddruk en bloedsuiker vlakke getoets wanneer dit gebeur, maar dis normaal. Dis net my hartklop wat verhoog, party keer tot tussen 105 - 115 bmp. Enige hulp sal vreeslik waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Leoni
Dit mag 'n vagus senuwee reaksie wees op diafragma stimulasie - probeer stadiger eet en kleiner etes meer keer per dag. Dit mag dalk nuttig wees om jou dokter te vra om 'n holter EKG te doen waar hulle vir 24 uur jou hartritme monitor, en presies kan sien wat gebeur met die ritme as jy eet.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-01-07

Hallo Leoni
Dit mag 'n vagus senuwee reaksie wees op diafragma stimulasie - probeer stadiger eet en kleiner etes meer keer per dag. Dit mag dalk nuttig wees om jou dokter te vra om 'n holter EKG te doen waar hulle vir 24 uur jou hartritme monitor, en presies kan sien wat gebeur met die ritme as jy eet.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement