advertisement
Question
Posted by: Engela | 2009-10-07

hart klop vinnig

More, dokter,
Ek is sowat 2 maande gelede met hoë bloedruk gediagnoseer. Ek gebruik op hierdie stadium Prexum 4mg, en alles in mooi onder beheer. Ek ondervind net wanneer ek my bloeddruk neem, my pols slag baie hoog is. Soos vanoggend was hy 119 om 8 uur en het nou net weer geneem, en is 121. Is daar iets waaroor ek bekommerd hoef te wees?

Hoor graag van u.

Groete
Engela

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Engela
Dit behoort nie van jou Prexum te wees nie - laat jou dokter net asb kyk na jou hart en dalk 'n EKG neem - jy het dalk 'n aritmie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: albert deetlefs | 2015-04-21

My hartklop het verskriklik vinnig begin klop met tye en ek is tans op bisocor 5mg om my hartklop in toom te hou en op nuzak 20mg drink dit elke oggend.Is nou so 2 weke op die behandeling die dr se ek stress te vinnig dan begin my hart te klop voel of hy uit my borskas wil klim ek het alle koffie wat kaffeien bevat gelos

Reply to albert deetlefs

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement