advertisement
Question
Posted by: JC VENTER | 2012/09/14

Hart en Nier Versaking

Wat veroorsaak Hart en Nierversaking. Hoe kan n persoon dit voorkom. Indien jy dit wel het hoe behandel n mens dit en is daar medikasie hiervor.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ek stel voor dat jy na die volgende artikels verwys vir breedvoerige inligting oor hierdie twee toestande en die behandeling daarvoor:

1. Hartversaking: http://en.wikipedia.org/wiki/Heart_failure
2. Nierversaking: http://en.wikipedia.org/wiki/Kidney_failure

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/10/15

Ek is nou vertel deur n spesialis dis wat ek het.moet n internis Gaan sien my bene swel so op dat ek ni kan loop ni baie baie moeg. Is daar medikasie wat sal help.ek is nou net ostoop ix geen Medies nie. Baie dankie Nicolene stoop Nicolenestoop@gmail.com

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/09/17

Goeie dag ... Dit wil my voorkom ek het dieselfde sintone het al n oplosing gekry daarvoor indien so kan jy asb dit vir my voorsit asb en dit vir Epos? Groete billy.chambers@live.com

Reply to Anonymous
Posted by: Anirie | 2012/10/30

ALTYD KORT VAN ASEM KAN NIE N PAAR METER LOOP EN IS UIT ASEM. HET IN HOSPITAAL BELAND, DOKTER REKEN HARTVERSAKING EN HART VERGROOT AAN EEN KANT-WATER OP EEN LONG! WAT VEROORSAAK HART VERSAKING. IS DIT DIE OORSAAK VAN WATER OP LONG! BLOED DRUK BAIE HOOG!!!

Reply to Anirie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement