advertisement
Question
Posted by: Jan van der Merwe | 2011/09/15

Hart - Benoud drukking op bors

Het gisteraand redelik sleg gevoel.benoud.Bloeddruk was 146/96.Was baie duiselig gewees.Het n aneurims naby die een klep.Asook die een klep is besig om te verkalk.Is n diabeet ook.Suiker ws so 9.8.Vanoggend was suiker 4.8.Bleddruk 138/90. Ek het n gout mengsel gedrink voor die goed begin het.het die megsel by apteek gekoop.Het dit al voorheen gebruik en nie so gevoel nie.
Voel nog n bietjie benoud en drukking is terug op bors.Asook linker skouer en agter skouer voel lam.Drukking voor op bors is omtrent in die middel en na die likerkant toe.Gevoel skuif ook na links onder arm

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jan

In die lig van jou risiko faktore, moet jy so spoedig moontlik jou dokter vir 'n stres EKG konsulteer. Die gevoel op jou bors is heel waarskynlik as gevolg van angina, weens swak vaskulere voorsiening van die hartspier. Dit is dit dringend om mediese hulp te soek.

Groete en terugvoering sal waardeer word.





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement