advertisement
Question
Posted by: Leonie | 2011/05/01

Hart

Ek is 48 j oud het n family gesk van hart. Ek het nou al 2 keer needels en pin aan my rk van my gesig gekry
Kry ook pyne aan die onderkant van my ribbes en dit beweeg na Kant van my binne bors3




Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Dag se Leonie

Dit is moeilik om seker te wees van die oorsaak van jou simptome maar een ding is seker, hulle is nie simptome van hartsiekte nie. Hulle klink ook nie gevaaarlik nie, en kan ook die gevolg van spanning wees.

My raad sal wees om jou eie dokter te raadpleeg, nie net oor die simptome nie maar ook vir raad hoe om jou risiko van hart moeilikheid in die toekoms te verminder.

Sterkte!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: japie | 2011/05/19

Dr, Ek het die laaste ses mnde. ''n hartsonar(kardioloog)hartspier effens verdik, verskeie bloedtoetse , kamera gesluk en abdominale sonar-al die toetse gunstig maar sukkel steeds net die periodieke " bewerigheid"  oor die hart-onverwags en verskillende tye(geen vaste patroon). Ek is op bloeddrukmedikase vir baie jare, 68 jr. oud en andersins aktief. Moet ek die snaaks " oorslaan"  gevoel eenvoudig net ignoreer?

Reply to japie
Posted by: Cardiologist | 2011/05/05

Dag se Leonie

Dit is moeilik om seker te wees van die oorsaak van jou simptome maar een ding is seker, hulle is nie simptome van hartsiekte nie. Hulle klink ook nie gevaaarlik nie, en kan ook die gevolg van spanning wees.

My raad sal wees om jou eie dokter te raadpleeg, nie net oor die simptome nie maar ook vir raad hoe om jou risiko van hart moeilikheid in die toekoms te verminder.

Sterkte!

Reply to Cardiologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement