advertisement
Question
Posted by: johan de beer | 2011/04/27

hart???

Ek kry soms n steek pyn in my hart wat volg met n lam word in die linker arm wat dan volg na my fingerpunte wat " pins and needles"  gevoel kry... Stres vlakke loop hoog.. Moet ek bekommerd wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Johan
Ek dink tog jy moet maar 'n EKG laat doen om te kyk of alles reg is met jou hart (veral as jy 'n familie geskiedenis van verhoogde cholesterol en/of hoë bloeddruk het en/of rook)Enige borskaspyn wat in jou linker arm afgaan is verdag van angina (hartvat spasma)
Pins en needles in die hande kan soms agv stress wees, as mens 'n bruin papiersak oor jou mond en neus hou en asemhaal vir so 20 tellings help dit gewoonlik (iets soos 'n MacDonalds sakkie). (verhoog die koolsuurgas vlakke wat die simptome verminder)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/27

Hallo Johan
Ek dink tog jy moet maar 'n EKG laat doen om te kyk of alles reg is met jou hart (veral as jy 'n familie geskiedenis van verhoogde cholesterol en/of hoë bloeddruk het en/of rook)Enige borskaspyn wat in jou linker arm afgaan is verdag van angina (hartvat spasma)
Pins en needles in die hande kan soms agv stress wees, as mens 'n bruin papiersak oor jou mond en neus hou en asemhaal vir so 20 tellings help dit gewoonlik (iets soos 'n MacDonalds sakkie). (verhoog die koolsuurgas vlakke wat die simptome verminder)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement