advertisement
Question
Posted by: Chenel Cilliers | 2010/10/28

Hart

Goeiedag
Ek is 26 en het so 8 jaar terug vir die twee keer Rumatiek koors gehad, ek het skade op al my gewrigte en een hartklep opgedoen. Ek sukkel met hartkloppings en n pols wat wissel tussen 110 - 130 slae per min dit is sonder enige oefening.

Vandag voel ek weer glad nie lekker nie die are op my voete staan uit en brand soos kole vuur en hart voel lam en klop maar 54slae per min vir my is dit baie vreemd, voor ek dok toe gaan, wil ek net eers seker maak dat dit nie onnodig sal wees nie.

Groete Chenel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi C

In my opinie is die beste opsie om wel jou dokter te sien - Sterkte!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2010/10/29

Hi C

In my opinie is die beste opsie om wel jou dokter te sien - Sterkte!

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement