advertisement
Question
Posted by: Griet | 2010/02/26

Hare wat uitval

Ek het ''n onderaktiewe skildklier en drink 0.1mg Eltroxin daagliks. Sowat ''n maand gelede het ek agtergekom my hare val besonder baie uit, as ek dit was moet ek die uitloop skoonmaak anders loop die water nie uit nie, dit gebeur ook as ek ka maar dan kom ek dit nie so erg agter nie. Ek het baie dik en baie hare so dis nie opvallend dat my hare uitval nie, maar ek wil tog graag weet of die Eltroxin dalk verhoog moet word of wat?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Griet

Jy is reg deur aan te neem dat jou haarverlies gekoppel is aan lae T4 vlakke, wat dus veroorsaak simptome van hipoteriose. Vra jou dokter om die TSH en T4 vlakke te herhaal en indien nodig, die Eltroxin te verhoog.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Jeanette | 2010/05/07

Is daar ''n verband tussen hipoteriose en rumatiek/artritis?

Reply to Jeanette
Posted by: benita | 2010/05/06

Ek drink 100 mg eltroxin en volgens die bloeduitslae is die dokter tevrede. ek het intussen hoë  cholesterol ook ontwikkel. ek het 10 mg elxtroxin gedrink en het die dokter my cholesterol behandeling nou verander omdat my triglyceride vlak byna verdubbel het. indien die skildklier probleem onder beheer is deur middel van medikasie, kan dit dan nogsteeds ander probleme veroorsaak? soos cholesterol en depressie en eetlus, want ek tel net gewig op en op en op. dit voel vir my alles raak net te veel en my gesondheidsprobleme net meer en erger. wat stel u voor moet ek doen om beter te raak en beter te voel?

Reply to benita

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement