advertisement
Question
Posted by: Alta | 2009/03/26

hare wat uitval

Hi, Ek wonder of u asb vir my kan sê  watter dr ek moet gaan sien met my klagte. is dit ' n GP of Gynae. wat sou u se makeer my?

Ek het ' n historektomy so 15 jaar gelege gehad. ek drink vir langer as 10 jaar Estrofem 1mg. maar die probleem is, my hare val geweldig uit, ek kry puisies, ek tel geweldig gewig op wat ek nie kan afskud nie, ek kry weer die warm gloede/warm in die nag, en dan is my voete altyd koud en kry ek krampe. Ek weet nie of dit alles verband hou met mekaar nie.
alg, info- Ek is 54jr, weeg 70 kg en is 1.65 lank. ek het borsknoppe al laat verwyder en alles was okay. ek het hoe cholestrol, die goeie een, het maagsere gehad wat behandel was.

Ons het 15 maande gelede verhuis vanaf Pta na die kaap en ek het opgehou werk. ek is nou votyds ' n huisvrou. my kinders is groot en woon in JHB,

kan u dalk help?

dankie
alta

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Alta
Ek dink jy kan eers jou GP sien, daar is heelwat basiese goed wat eers gedoen moet word en jou GP gaan goedkoper wees! Hy kan jou altyd verwys as dit regtig nodig is.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Alta | 2009/04/02

Baie dankie ek sal so maak.
groete
alta

Reply to Alta

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement