advertisement
Question
Posted by: Sheena | 2010-03-05

Hare wat uit val..?

Hallo daar..ek is 38 en gesond..
Ek het nog ''n gesonde duk bos hare..
MAAR as ek my hare kam of borsel is daar altyd hare wat
daarop agter bly..
Daar is ook hare wat op my klere en die vloer val..
Is erger in die winter en wil ek nou al iets begin drink..
Ek wil net hoor of daar dalk ''n tekort aan iets is..?
Ek drink wel Vital se dolomiet en yster aanvulling en daagliks ''n vit C (500mg) tablet en kry 1x ''n week 1ml Vit B12 en B compleks inspuiting..
WATTER PILLE KAN EK NOG DRINK..?
Hoop om gou van DR te hoor..
Lekker naweek..Sheena

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello

hare wat uit val kan gewoonlik gelink word aan stress of 'n lae skild klier function. In chinese medicine is dit gelink aan "blood deficiency". as jy probleme het met sirkulasie, peroid probleme, en moegheid kan dit heel moontlik hierdie "pattern diagnosis" wees. En dan 'n idee om 'n Chinese practitioner te sien. As jy stress het gebruik eerder elke dag 'n vitamin B komplex. Sien 'n homeopaat om vas te stel of jou skild klier 100% funktioneer.


Groete
Dr Smith
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: KAALKOP | 2010-03-10

Ek wil ook graag weet is 58 jaar oud ,hare baie dun en val op die oomblikweer vreeslikbaie uit Skildklier toets is normaal ek is ook baie moeg en tel gewig op tenspyte van reg eet HELP ASB KAALKOP

Reply to KAALKOP

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement