advertisement
Question
Posted by: karen | 2012/08/06

hare val uit

Hi,

Ek wil net graag uitvind, my hare val verskriklik baie uit, as ek hare was in die aande dan is daar elke keer tussen 10 en 20 hare wat uit geval het. Self wanner ek my hare kam. Ek het so 5 maande terug gekraam, kan dit maar net ietsie wees wat maar gebeur of hoe? Ek het al vanshampoo verander maar werk nie. Ek is bekommerd dat ek later sal bles word...

Baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Karen

Ek dink nie jy het iets om bekommerd oor te wees nie. Ons verloor gemiddeld 125 hare per dag, wat wel weer deur nuwes vervang word. As jy nie kaal kolle op jou kop het nie, hoef jy nie bekommerd te wees nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement