advertisement
Question
Posted by: Kitty | 2012-03-07

Hare val uit.

Hi dok.
Ek het november laas jaar my eerste babatjie gehad. Nou deesdae val my hare verskriklik uit. Dit val uit by my kop, en dit breek af, en my hare lyk regtig sleg op die oomblik. Ek het ''n dik bos lang gesonde hare gehad, en nou begin dit al hoe minder word. Wat veroorsaak dit, en is daar iets wat ek kan neem of doen, wat dit kan stop. Asseblief, ek is desperaat. Ek mis my mooi hare.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Kitty

Jou haarverlies kan moontlik hormonaal verwant wees en ek stel voor dat jy 'n dermatoloog vir 'n ondersoek konsulteer. Ander oorsake kan ekseem van die kopvel wees of kroniese infeksie wat deur 'n swam veroorsaak word. Dit kan heel waarskynlik ook geen spesifieke rede he nie.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Juanita | 2012-03-19

Help my hare val verskriklik uit. Ek weet nie meer wat om te doen nie.

Reply to Juanita

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement