advertisement
Question
Posted by: tash | 2009/03/14

Hare gemors

Ons was gisteraand na `n kamp toe waar ons deur ons seniors met `n verskeidenheid van goed gesmeer was, maar waar die probleem nou in kom is dat hulle:

Knoffel vissmeer vaseline en duiweldruppels in ons hare gesit het en weet ons nie hoe om van die ruik en gevoel ontslae te raak nie ons kopvelle is al stukken van die was.

Oons kort hulp asseblief!!

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Die Vaseline is die probleem, en is ontsettend moeilik om te verwyder. Daar is ongelukkig geen "wondermiddel" beskikbaar om dit maklik uit te was nie.

Jy's egter nie die eerste een met hierdie probleem nie, en ek stel jy kyk op http://www.creativehomemaking.com/cleaning/removing-vaseline-from-hair.shtml hoe ander hierdie probleem benader het. Sterkte!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement