advertisement
Question
Posted by: andre | 2009/03/26

hare

hi

ek wil net weet wat die oorsaaak kan wees daat my vrou se hare baie uitval.?

Ons huisdokter se dat 90% van die keer is dit net virnuwing van hare.
Mar wat my warie is dat dit dalk kan erenstag wees,soos skilklier of kopvel siekte.

wat is die simtome van die twee bogenoemde?

dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Andre
Haarverlies kan veroorsaak word deur stress, lae ystervlakke, hormoon veranderinge (soos swangerskap, menopause) skildklierprobleme, na ernstige siekte of operasies.
Met skildklier probleme is daar gewoonlik gewigstoename, moegheid, droë vel en hare, kry maklik koud. Kopvelsiektes gee 'n rooi of skilferige kopvel en die hare breek af teen die kopvel, dit val nie uit nie ( so daar is stoppels)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: siskie | 2009/04/06

ek is geswel in my nek net onder kant my mangels en as ek sluk voel dit asof ek teen iets vassluk wat kan verkeerd wees? en watter toetse sal gedoen moet word?

Reply to siskie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement