advertisement
Question
Posted by: delene | 2009/03/19

Hardlywigheid kronies

Ek het ' n blinde seun wat baie gespanne is. Hy sukkel met erge hardlywigheid, ongeag die feit dat hy ekstra vesel inneem en ongeveer 6-8 glase vloeistof per dag drink. Ek weet dat spanning wel hierdie simptome kan veroorsaak - hoe kan ek hom help? Het selfs Benifibre by sy kos gevoeg - geen sukses.
Hy gebruik ook ander medikasie wat hardlywigheid tot gevolg kan hê .
Watter middel is veilig om op die lang duur te gebruik om hierdie probleem op te los? Het Movicol probeer en eers na 3 sakkies vir 3 dae het hy reaksie getoon. Help asb - ek sou graag die natuurlike pad wou stap.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

D

'n Produk soos Duphalac (Lacson/laxette) is veilig vir langtermyn gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: nicky | 2014/09/17

kan dit nie iets aan die beendigheid doen nie

Reply to nicky

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement