advertisement
Question
Posted by: RIA | 2012/05/24

HARDLYWIGHEID

Verwys na my skrewe no 332
Het uitslag gekry van dr Honiball en daar is geen fout nie. hul se sy maag mag net lui wees. en moet nou elke dag movicol blackforst en depiron drink.
Kan dr my dalk help met ''n dieet vir hom en ons weet nog steeds nie hkm hy so gewig verloor nie
Dankie
Ria

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Ria
Aangesien die dokter jou man as fisies gesond verklaar, en hy steeds so baie gewig verloor en steeds so hardlywig is, sal ek tog voorstel dat julle 'n tweede opinie van 'n psigiater kry. Depressie kan erge gewigsverlies veroorsaak en ook 'n rol speel by hardlywigheid. Uit 'n dieetkundige punt gesien, sal ek julle weer verwys na 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy, dan op 'Food as Medicine' en aanbeveel dat julle die artikels onder 'Healthy colon' lees, veral dié wat betrekking het op veselinname en die gebruik van probiotika of 'goeie mikroörganismes', want dit beskryf al die dieetbeginsels wat toegepas moet word vir die voorkoming van hardlywigheid.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/05/25

Beste Ria
Aangesien die dokter jou man as fisies gesond verklaar, en hy steeds so baie gewig verloor en steeds so hardlywig is, sal ek tog voorstel dat julle 'n tweede opinie van 'n psigiater kry. Depressie kan erge gewigsverlies veroorsaak en ook 'n rol speel by hardlywigheid. Uit 'n dieetkundige punt gesien, sal ek julle weer verwys na 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy, dan op 'Food as Medicine' en aanbeveel dat julle die artikels onder 'Healthy colon' lees, veral dié wat betrekking het op veselinname en die gebruik van probiotika of 'goeie mikroörganismes', want dit beskryf al die dieetbeginsels wat toegepas moet word vir die voorkoming van hardlywigheid.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement