advertisement
Question
Posted by: Anita | 2012/02/07

hardlywig

Ek is baie hardlywig. Het al enigiets gebruik. Kan glad nie senna gebruik. Het nou Movicol 3 sakkies ''n dag vir 3 dae gebruik en Normacol 2 teelepels per aand. Maag gaan klein bietjie in die oggend maar nie genoeg nie. Drink 2 lt water p.d
Het ''n kolonoskopie gehad 1 jaar gelede, niks was verkeerd. Wat nou, sonder om dr. toe te gaan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anita

Jy kan voortgaan met die gebruik van Movicol, want dit is 'n sagte lakseermiddel wat baie veilig is om oor 'n lang termyn te gebruik. Ek stel wel voor dat jy weer 'n gastroenteroloog konsulteer. Onthou gereelde oefening kan ook 'n groot verskil maak en die uitskakeling van suiker in jou dieet kan ook jou stoelgange bevorder.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement