advertisement
Question
Posted by: M | 2011/02/18

Hardlywig

Ek drink anti constipation green tea, wat help met my maag maar ek wil dit nie so baie drink nie want eks bang dis gewoonte vorm, maar nou wil my maag nie gaan nie en my derm is seer. wat kan ek doen om weer gereeld tegaan, ekt altyd elke dag gegaan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Green tea is baie gesond vir die liggaam en is baie hoog in anti-oksidante en sal nie enige negatiewe effekte he nie. Drink daarom met 'n geruste hart die green tea.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Hettie | 2011/02/18

Droeë  vrugte veral pruime werk en ''n vesel dieet, probeer baie water drink.

Reply to Hettie
Posted by: jasmine | 2011/02/18

my oupa is 82j hy het in desember verlede jaar n strouk gehad agv is hom linker arm en been verlam sy are is ook vernou hy sukkel geweldig met opelyf is daar iets wat u my kan aanbeveel vir hardlywigheid asook n produk wat ek kan gebruik om hom uit te smeer. baie dankie.

Reply to jasmine

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement