advertisement
Question
Posted by: Heleen | 2009/06/03

Hardlywig

Ek het '  n probleem. Ek weet dit was baie verkeerd wat ek gedoen het, maar probeer dit nou regstel. Ek het laxatives gebruik om my maag meer gereeld te laat gaan, vir '  n paar maande nou al, ek het besluit om dit stop te sit want dit kan nie gesond wees nie. Ek het dit nou al vir '  n week gelos, en my maag het nou na 5 dae nog steeds nie gegaan nie, ek begin die ongemak voel, veral as ek en my man omgang het. Hoe kan ek my sisteem weer terug na normaal laat verkeer. Benodig GROOT HULP!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Heleen
Gebruik Fibogel orange, of Duphalac of Movicol - dit is nie stimulant laxatives nie, en sal jou maag leeg kry sonder om die derm lui te maak. Drink genoeg water (8 glase per dag) en eet veselryke kos. Jy kan ook vir jouself 'n enema gee ( mens koop 'n enema bulb by die apteek wat jy vol lou water maak en by die anus inspuit om harde stoelgang sag te maak)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement