advertisement
Question
Posted by: Martha | 2008-11-28

Hardlywig

Kan ek elke dag ' n 80 ml botteltjie Purity prunes eet vir hardlywigheid? Sal dit help en is daar enige negatiewe aspek?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Martha

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek kan sien dat daar enige negatiewe uitwerkings sal wees nie. So probeer dit maar gerus. Laat my asseblief weet van die uitslag. Indien dit nie suksesvolle resultate lewer nie, sal jou apteker jou van 'n geskikte lakseermiddel kan voorsien.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: ABC | 2008-11-28

Mens kry " grootmens"  prunes ook. Beet help ook.
My Dr het gese daar is nie iets verkeerd om lakseermiddels te gebruik nie. Hy het gese " hou dit sag" . Ek gebruik " Aloe"  lakseermiddel is natuurlik, verkrygbaar by Clicks en Clicks Apteek. Ons Dis-kem is toe, maar seker daar ook. Of Clicks de eie produk, senna.
Hou dit sag!

Reply to ABC

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement