advertisement
Question
Posted by: Anna | 2011/05/20

Harde Stoelgang en Koorssere

Dokter ek het meeste van die tyd ''n harde stoelgang, lyk soos ''n bok se stoelgang, ek eet ''n gesond, genoeg vrugte, groente en drink water, dan het ek ook koorssere in my neus wat nie wil gesond word nie. Wat kan ek doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anna

Probeer Vital Fibre sachets om jou stoelgange sagter te maak. Dit is beskikbaar oor die toonbank by apteke. Jy kan ook Laxette stroop vir 'n week gebruik om te sien of jou simptome verbeter. Indien nie, konsulteer jou dokter. As jy ouer as 50 is, sal dit van waarde wees om 'n kolonoskopie te ondergaan.

Vra jou dokter vir 'n ondersoek van jou neus, sodat hy/sy kan vas stel of dit as gevolg van 'n bakteriele infeksie is, sodat hy/sy 'n kursus antibiotika en Vibrocil gel kan voorskryf. As dit koorsblare is, kan jou dokter vir jou 'n kursus Zelitrax voorskryf om die Herpes Simplex virus te behandel.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement