advertisement
Question
Posted by: Knoppie | 2008/11/10

Harde knop onder vel

Ek het ' n harde knop reg onder die vel - net daar waar die ribbenbene aan die bo-punt by mekaar kom? Dis glad nie seer of gevoelig nie, en is kliphard, amper soos ' n klippie onder die vel?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Knoppie
Dis moeilik om te sê maar dit kan 'n knoppie in die borsbeen wees - as dit nie groter word nie, en nie seer is nie, hoef jy waarskynlik niks daaraan te doen nie. Wys dit vir jou dokter volgende keer as jy vir iets na hom/haar gaan.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: k | 2008/11/10

Laat ' n Dr dadelik daarna kyk. As dit ' n goeie knop is, dan weet jy, as jy te lank wag kan dit ' n slegte knop raak. Laat die Dr dit maar uitsny.

Reply to k

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement