advertisement
Question
Posted by: Hannah | 2009/03/30

Hand/gewrigpyn

Ek kry deesdae pyn in my linkergewrig (gedink aan carpal tonnel sindroom,) maar ek merk byna al die beskrwings en fotos dat dit gewoonlik aan die duimkant van jou hand voorkom. Myne is is egter aan die teenoorgestelde kant , en dan skiet daar steekpyne so 5-6cm op in die gewrig. As ek ook op die regterkant (binnekant)van my regterhand druk dan is daar ook die seer ongemak wat die skietpyn veroorsaak. Ek werk wel op rekenaar maar is erg regs en grbruik regterhand baie meer. dit gaan lank al so aan maar die skietpyne begin nou erger raak. Ek is 52 jaar oud en het geen tekens van enige artritus probleme in my jande of gewrigte nie...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Hannah
Dit kan 'n ontsteking van 'n tendon in die gewrig area wees, maar dit kan ook kompressie van die ulnare senuwee wees - laat jou dokter of 'n fisioterapeut kyk. Probeer bietjie Voltaren gel en dra 'n rekbare gewrig stut/verbind met crepe verband in die tussentyd.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement