advertisement
Question
Posted by: Snipgat | 2009/05/16

Hande wat dood gaan

Dagse Dok

Wou net uitvind wat kan fout wees as my hande en arms doodgaan(die gevoel is soos wanneer jy op jou hand geslaap het).Ek kan partykeer net sit en TV kyk dan gaan my hande dood of partykeer net van die vingers of partykeer die hele onder arm. Wat kan dit wees en moet ek ' n dokter raadpleeg

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Snipgat

Ek stel voor dat jy 'n afspraak met 'n ortopediese chirurg maak, sodat x-strale van jou nek geneem kan word. Dit is moontlik dat 'n senuwee vas gedruk word. Afhangende van die x-strale en moontlike RT skandering, sal dit chirurgies of bloot met medikasie behandel kan word.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement