advertisement
Question
Posted by: BB | 2010/02/10

HAND

More, help asb. verlede jaar het ek in my L hand (slegs my ringvinger) ' n dooie pynlikke gevoel begin kry, later het ook my middel vinger so begin voel, met tye is dit baie erg maar nie heel tyd nie. So drie weke gelede is die pyn egter in my hele L hand en die pyn is baie erg, dit voel of iets my hand dood druk??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo BB
Jy het dalk karpale tonnel sindroom, waar die senuwee in 'n tonneltjie van die pols vasgeknyp word. Sien asb jou dokter want jy moet dalk verwys word na 'n ortopeed vir sjirurgie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/10

Hallo BB
Jy het dalk karpale tonnel sindroom, waar die senuwee in 'n tonneltjie van die pols vasgeknyp word. Sien asb jou dokter want jy moet dalk verwys word na 'n ortopeed vir sjirurgie.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement