advertisement
Question
Posted by: Mickey | 2010/03/06

Halocion

Ek gebruik reeds vir 12 jaar Halcion 0.125 mg per aand om te kan slaap. Ek wil ophou daarmee. Kan ek en hoe?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Mickey, jy sal kan ophou maar dit kan dalk moeilik wees omdat jou liggaam so gewoond daaraan is om aan die slaap te raak. Jy kan dit doodeenvoudig "cold turkey" probeer los, maar as jy vind dis moeilik word daar aanbeveel dat jy die dosis elke 7-10 dae met 25% verlaag (neem dus elke 7-10 dae 'n kwart tablet weg), voordat jy uiteindelik slegs 'n kwart pilletjie elke 2e (en later elke 3e dag) neem.

Alles van die beste!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2010/03/08

Hi Mickey, jy sal kan ophou maar dit kan dalk moeilik wees omdat jou liggaam so gewoond daaraan is om aan die slaap te raak. Jy kan dit doodeenvoudig "cold turkey" probeer los, maar as jy vind dis moeilik word daar aanbeveel dat jy die dosis elke 7-10 dae met 25% verlaag (neem dus elke 7-10 dae 'n kwart tablet weg), voordat jy uiteindelik slegs 'n kwart pilletjie elke 2e (en later elke 3e dag) neem.

Alles van die beste!

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement