advertisement
Question
Posted by: Caileen | 2010-12-07

Hallo Dr Bets

Hello Dr Bets,

Goeie nuus, ek is Saterdag ontslaan!

Dit is heerlik om by die huis te wees en dit gaan baie beter met my, maar daar is een probleem, ek sukkel om in die aande te slaap. Ek lê  met my oë  toe, maar ek weet ek is wakker en dink aan allerhande goed en hoe harder ek probeer om te slaap hoe angstiger raak ek.

Ek het nog nooit slaappille gebruik nie, . (Ek moet bieg ek slaap nogal baie deur die dag), maar in die hospitaal het hulle elke aand vir my ''n slaappil gegee. Ek hoop nie ek het nou verslaaf geraak daaraan nie, dit was Stilnox.

My Man het gister vir my Biral by die apteek gekoop, maar dit help nie. Kan Dokter Bets vir my enige iets anders voorstel?

Baie Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Caileen
Baie bly om dit te hoor! Vra bietjie vir Dr Oosthuizen of jy Februarie kan gaan vir griep inspuiting en ook die Pneumococ vaccine dat jy nie komende winter siek word nie. (gebruik die onaktiewe vaksienes, nie lewendige virus vaksienes nie)

Alhoewel hulle sê Stilnox is nie verslawend nie, maak dit mens defnitief half afhanklik en sukkel jy regtig om te slaap as jy dit vir 'n ruk elke aand gebruik het. Vra jou dokter vir 'n voorskrif vir so 10 pilletjies, dan drink jy nou vir die volgende 4 aande 'n half, dan 'n derde vir nog so 4 dae en dan "speen" jy jouself geleidelik met 1/3 elke 2 de aand. Jy gaan nog vir 'n aand of 3 wakker lê na jy op die 1/3 pilletjie was maar dan behoort dit beter te gaan. Die Biral is dan 'n goeie idee om te neem om jou te help ontspan.
Hou kontak!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Caileen | 2010-12-08

Baie dankie Dr. Bets ek gaan so maak.

Reply to Caileen
Posted by: Cyberdoc | 2010-12-07

Hallo Caileen
Baie bly om dit te hoor! Vra bietjie vir Dr Oosthuizen of jy Februarie kan gaan vir griep inspuiting en ook die Pneumococ vaccine dat jy nie komende winter siek word nie. (gebruik die onaktiewe vaksienes, nie lewendige virus vaksienes nie)

Alhoewel hulle sê Stilnox is nie verslawend nie, maak dit mens defnitief half afhanklik en sukkel jy regtig om te slaap as jy dit vir 'n ruk elke aand gebruik het. Vra jou dokter vir 'n voorskrif vir so 10 pilletjies, dan drink jy nou vir die volgende 4 aande 'n half, dan 'n derde vir nog so 4 dae en dan "speen" jy jouself geleidelik met 1/3 elke 2 de aand. Jy gaan nog vir 'n aand of 3 wakker lê na jy op die 1/3 pilletjie was maar dan behoort dit beter te gaan. Die Biral is dan 'n goeie idee om te neem om jou te help ontspan.
Hou kontak!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement