advertisement
Question
Posted by: Lilian | 2012/05/14

Hallo Dok

Ek het refleksology gehad 2 weke gelede en die dame het gevra of ek pyn in my skouers het, ek het NEE gese, maar deesdae pyn my linker skouer vreeslik asof ek oefeninge met my arms gedoen het en dit voel asof dit erger raak. Met refleksology, raak dinge eers erger voor dit beter word? Wat kan die pyn in my skouer veroorsaak het?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lilian

Talle kliniese ondersoeke was oor die jare gedoen en daar is bevind dat daar geen bewyse is dat "reflexology" enige mediese voordele inhou nie. Ek stel daarom voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer, aangesien die pyn heel moontlik as gevolg van spierspasma is.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement