advertisement
Question
Posted by: Rose | 2010-04-26

Haematuria

Hi Doc,
Was vir ''n blaas ''scope'' - vir afgelope drie jaar as urine getoets word is daar bloed in urine. Na scope was die uitslag dat indien die urine mikrobiologies getoets is die bloeding afwesig is, geen verdere fout kon gevind word nie - wat nou? help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Rose
Soms kry mens bloed in die uriene sonder dat daar 'n logiese oorsaak voor is. Mens moet net die ondersoeke doen om enige behandelbare oorsake uit te skakel. Swaar oefening kan by party mense bloed in die uriene veroorsaak. Sien http://kidney.niddk.nih.gov/kudiseases/pubs/hematuria/
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-04-28

Hallo Rose
Soms kry mens bloed in die uriene sonder dat daar 'n logiese oorsaak voor is. Mens moet net die ondersoeke doen om enige behandelbare oorsake uit te skakel. Swaar oefening kan by party mense bloed in die uriene veroorsaak. Sien http://kidney.niddk.nih.gov/kudiseases/pubs/hematuria/
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement