advertisement
Question
Posted by: nita | 2011/11/17

haarverlies

Dag dr, my hare verloor onsettend erg, so erg dat jy op seker plekke op my kop, my kopvel kan sien. Ek kry sulke klein puisies oral op my kopvel? Sit is nou so al v die laaste jaar, kan u asb raad gee of wie kan ek gaan sien oor die probleem, ek is 30jaar oud en wil nie al bles wees nie en ek is vroulik dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Nita

Jy moet so gou as moontlik 'n dermatoloog vir die behandeling van jou alopecia konsulteer. Daar is behandeling vir jou toestand, veral as daar 'n oorsaak soos 'n velsiekte van die kopvel, teenwoordig is.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Amy | 2012/02/26

Hallo Dr. Ek is laaste 9 maande intense stres en trauma deur.Nog ni einde in sig.My hare ht só  erg begin uitval,dat dit di bad verstop wanneer ek was.dis kort.net onder my ore.Begin nou kolle maak.Sigbaar.Ek gbruik vigroPlus en aanvullings.my hare donker,dus word duidelik sigbaar,veral bo-op my kop.Wat kan ek nó g doen? Is op medikasi v d stres en berading.eks 42.
Baie dankie

Reply to Amy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement