advertisement
Question
Posted by: bekommerd | 2010/05/18

haarverlies

hi- ek is 34 jaar oud en ek verloor onsettend baie hare in die laaste jaar. Dit is nou al so, dat jy my kopvel kan sien. Ek kry ook gedurig - ''n puisie tipe uitslag op my kopvel. Is dit moontlik die probleem? Asb help!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo bekommerd
Die uitslag op jou kop kan van 'n swam of bakterie wees, so as dit regtig erg is of 'n groot area van die kopvel betrek dink ek jy moet 'n dermatoloog daarvoor sien. Ek weet nie of jy manlik of vroulik is nie - wisselende hormoonvlakke (lae estrogeen, lae skildklierhormoon), spanning, ystertekort en onlangse siekte kan hare laat uitval in beide, en hoë androgeen vlakke in mans kan natuurlik gewone blesheid veroorsaak. Ek stel voor dat jy by 'n dokter uitkom vir bloedtoetse van hormone en ystervlakke sodat die oorsaak bepaal kan word en behandel kan word.
Jy kan intussen'n goeie multivitamien soos Nu-hair gebruik en botteltjie Bergamot essence (van Lennon) in jou shampoo bottel gooi.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/18

Hallo bekommerd
Die uitslag op jou kop kan van 'n swam of bakterie wees, so as dit regtig erg is of 'n groot area van die kopvel betrek dink ek jy moet 'n dermatoloog daarvoor sien. Ek weet nie of jy manlik of vroulik is nie - wisselende hormoonvlakke (lae estrogeen, lae skildklierhormoon), spanning, ystertekort en onlangse siekte kan hare laat uitval in beide, en hoë androgeen vlakke in mans kan natuurlik gewone blesheid veroorsaak. Ek stel voor dat jy by 'n dokter uitkom vir bloedtoetse van hormone en ystervlakke sodat die oorsaak bepaal kan word en behandel kan word.
Jy kan intussen'n goeie multivitamien soos Nu-hair gebruik en botteltjie Bergamot essence (van Lennon) in jou shampoo bottel gooi.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.