advertisement
Question
Posted by: Elsa | 2010/03/04

Haarverlies

Ek het vanoggend besluit om my bloeddrukmedikasie te los omdat ek vermoed dit is die rede vir my erge haarverlies. (Bloeddruk tans 122/70.) Is daar ''n homeopatiese produk vir ho" e bloeddruk, asook iets om my hare weer te laat groei - iets wat WERK? Baie dankie,Dok!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello

dit is nog steeds 'n goeie idee om jou bloed druk te neem, ten minste elke week in die begin om seker te maak dit bly laag. dit hang ook af hoekom jy daarop gesit is om dit net te stop.
Daar is verskillende redes vir bloeddruk en dit hang af wat die voorskrif sal wees vir hoe bloed druk. As dit die bloeddruk medikasie was wat die bloed druk verooksaak het sal dit met tyd terug kom.
die beste is gaan sien 'n gerigestreerde homoepaat.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement