advertisement
Question
Posted by: TD | 2009/01/12

Haarverlies

Ek merk dat my hare meer as normaalweg uitval. Nie teveel op een slag nie, maar ek het konstant hare op my en oral vaar ek sit is ' n paar van my hare wat agter bly. Kan dit my skuldklier wees. Ek weet mens verloor op ' n daaglikse basis hare, maar in my geval voel dit meer as normaal. Ek verloor nie vinnig gewig nie, maar tel ook nie gewig op nie. Ek kyk ook na my dieet. Het ek iets om oor bekommerd te wees? Dit plaas my net in ' n verleentheid want ek moet altyd eers seker maak ek het nie hare op my wanneer ek in die publiek is.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo TD
Check jou skildkliervlakke en jou ystervlakke - dit kan ook veroorsaak word deur hormoonveranderinge ( soos na 'n swangerskap) of na 'n siekbed of infeksie of stress
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2009/04/28

Goeie Dag
Eks is 32 en het hoebloed na my swangerskap opgedoen. Is huidiglik op n hoebloed pil maar voel nie om dit te gebruik op die ouderdom. Is daar goeie raad vir hoebloed? Wat kan ek gebruik buiten pille om my bloed konstant te hou? Is daar n spesifieke dieet wat ek kan volg?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement