advertisement
Question
Posted by: jane | 2012/09/11

haar verlies

Kan u asb help. Ek het onsettend haarverlies, veral oor die kuif gedeelte, so erg dat mense dit al raaksien. Ek is n 36 jarigr vrou- het nie meer baarmoeder of eierstokke nie en is op premigel~ ek het alles laat toets~ skuldklier, testoroon,hormone en yster~ wat alles normaal wys~ wat kan u aanbeveel ek nog doen of kan gebruik om my hare weer dikker aan die voorkant kan laat word?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jane

Haar verlies kan baie moeilik wees om te behandel en ek stel daarom voor dat jy 'n dermatoloog konsulteer. Daar is vele moontlike oorsake vir haar verlies en ek stel voor dat jy na die volgende artikel vir meer inligting: http://en.wikipedia.org/wiki/Alopecia

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement