advertisement
Question
Posted by: sj | 2009-01-20

gym en dieet

Ek het bietjie gewig om te verloor om my maag n effense maag en lovehandles. Wat se dieet kan ek volg saam met my gym ek gym so 3-5 keer per week? Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste SJ
Dit help as jy jou vetinname matig beperk. Probeer 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet'). Hierdie dieet verskaf ook genoeg koolhidrate sodat jy jou oefenprogram sal kan volhou. Onthou dat aërobiese oefeninge soos drag, swem, fietsry, touspring en roei meer energie verbrand as werk met gewigte. Vra jou instrukteur vir 'n spesifieke program om jou maag te teiken.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement