advertisement
Question
Posted by: Ronel Jordaan | 2011-11-11

Gswikte voet

Hi
Ek het 4 dae gelede my linkervoet erg geswik, kon vir n dag of wat glad nie op hom trap nie. My voet swel nog baie en is erg blou maar darem nie meer so erg seer nie, wat my pla is dat ek my kleintoontjie en die 2 tone langs hom glad nie kan beweeg nie, dis nie seer as ek dit met my hand beweeg nie. Is dit normaal?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Dit is nie normaal nie maar jy het moontlik die senuwee seergemaak wat die tone beweeg. Wag 'n paar dae en as dit nie beter word nie moet jy 'n ortopeed gaan sien

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2011-11-20

Dit is nie normaal nie maar jy het moontlik die senuwee seergemaak wat die tone beweeg. Wag 'n paar dae en as dit nie beter word nie moet jy 'n ortopeed gaan sien

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement