advertisement
Question
Posted by: Mommy | 2009/12/07

Growing pains?

Hallo Dokter

My dogter is 11 jaar oud. Vir ' n hele paar jaar nou al kry sy krampe of pyne in haar een been as sy slaap. Ek was al met haar jare terug by ' n dokter en die dr het vir my gesê  dat dit net groeipyne is, maar indien dit meer as 1 keer per week voorkom, dan moet ek haar maar terugbring.

Wel, dit gebeur so 1 keer elke 2 tot 3 weke. Die laaste maand is dit nou ewe skielik meer (2 en meer keer per week) en dit is ook nou in altwee bene. Die pyn is gewoonlik reg in die knie gedeelte. Sy huil omtrent as sy so krampe / pyne kry. Ek gee haar gewoonlik maar ' n panado om die pyn bietjie weg te neem.

Wat kan die oorsaak wees? Is dit regtig groeipyne? Wat staan my te doen, moet ek haar maar na ' n dokter neem?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mommy
Dis waarskynlik "groeipyne" maar mens moet seker maak dat dit nie iets soos 'n tumor in die been of Osgood Slatter sindroom is nie - ten minste 'n volbloed telling en x/strale nodig. As dit normaal is, kan jy dit behandel met Panado en 'n warmwater sak. Dit gebeur gewoonlik na 'n dag wat hulle baie aktief was.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/12/07

Hallo Mommy
Dis waarskynlik "groeipyne" maar mens moet seker maak dat dit nie iets soos 'n tumor in die been of Osgood Slatter sindroom is nie - ten minste 'n volbloed telling en x/strale nodig. As dit normaal is, kan jy dit behandel met Panado en 'n warmwater sak. Dit gebeur gewoonlik na 'n dag wat hulle baie aktief was.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement