advertisement
Question
Posted by: Elize | 2009/05/12

Groottoon

My groottoon is seer vanaf die deel waar dit by my voet begin tot waar my voet by my been begin. Ek doen Latin American danse 1 keer per week vir 2 ure. Kan dit van die dans wees? Wat stel u voor moet ek doen om van die pyn ontslae te raak. Dit is nie net seer as ek dans nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elize
Jy het dalk 'n stress fraktuurtjie in die beentjie (dalk het jy dit beseer met die dansery) Vra jou dokter om te kyk en 'n x/straal of scan aan te vra as nodig - as dit is moet jy dalk ophou dans vir 'n paar weke ( wat mens nie graag wil doen nie) maar die beentjie het dan tyd nodig om weer behoorlik aan te groei
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Trudie | 2013/04/17

Ek het 6 jaar gelede my groot toon seer gemaak. Dadelik pyn gehad, reguit na die fisio, daarna met allerande goed gediagnoseer, maar ek het 'n idee my hele liggaam is nog seer van die besering van my toon. Is dit moontlik?

Reply to Trudie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement