advertisement
Question
Posted by: Trish | 2009/02/25

Groot probleem

Ek het 5 katte waarvan my wyfie kat kleintjies gekry het en hulle is nou 2 weke. Moet ek die mamma nou ontwurm of eers as sy klaar melk gegee het?
My huis het net ewiskielik klomp insekte nl: klein swart spinnekoppies, vismotte, miere en nog meer. My huis is altyd skoon en kan nie verstaan waarvan hulle kom nie. Ek het gedink om die hele huis te " vumigate"  maar wat doen ek met die katte? Hoe anders kan ek maak om alles dood en weg te kry?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Trish

Jy kan nou die ma kat ontwurm en die klein katjies ook met sekere ontwurming- vra jou veearts om vir jou te gee.
Ons kursus het ongelukkig nie 'n fumigate en insekverwoesting module ingesluit nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: WR | 2009/02/26

Wag maar eerder met die fumigating...

Reply to WR

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement