advertisement
Question
Posted by: Belinda | 2010/08/30

Groot Borste

Hi Doc, Ek kom agter dat my borste by my bra uitpeul as ek baie tee gedrink het. Maak tee jou borste groter? ek het met ''n vriendin gepraat en sy ervaar dieselfde en glo dat dit die tee is. Hoe kan ''n mens dit verhoed dat jou borste groter raak van baie drinkgoed drink? (dws. as dit waar is). Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Belinda
Nee, tee maak nie jou borste groter nie - borste bestaan hoofsaaklik uit vetweefsel en klier weefsel, en tee maak nie vet nie, en stimuleer ook nie hormone nie! Glo my, daar is dames wat liters tee sou drink as dit sou help!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: dolly | 2016/04/18

Ek het n tweede merena in. Totaal sewe jaar. My borste het baie vergroot. Toppies is Drie sizes groter. Ek.will merena nou uithaal.sal my borste weer krimp?

Reply to dolly
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/30

Hallo Belinda
Nee, tee maak nie jou borste groter nie - borste bestaan hoofsaaklik uit vetweefsel en klier weefsel, en tee maak nie vet nie, en stimuleer ook nie hormone nie! Glo my, daar is dames wat liters tee sou drink as dit sou help!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement