advertisement
Question
Posted by: Anoniem | 2011/12/20

Groepsdruk?

Ek het my dogter (13 jr) en van haar seunsvriende gevang kaal rondhardloop in die tuin en kaal swem helder oordag. Wat kan fout wees? Is dit groepsdruk? Hoekom doen my dogter sulke goed? Mense sal dalk dink dit is skinny dip, maar sy is al groot dogter, wat kan fout wees? Is sy maklik beinvloedbaar? Want toe ek haar vra hoekom sy dit gedoen het toe se sy se weet nie hoekom nie? Dit is nie die eerste keer wat sy iets in daai lyn doen nie. Sy het al vorige keer foto''s van haarself privaatdele geneem en aangestuur vir seun in haar klas? Wat kan fout wees? Waar het ek as ouer gefaal? Ek is raadop, sal dit help as ek haar na sielkundge vat? Sy kry baie aandag, doen baie goed saam haar en sussie, pa is baie betrokke? Hoekom my kind? Ek soek asb dringend raad, voel asof ek haar van die aardbol wil af vee....

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

I suppose its possible they see skinnydipping as an innocent activity, though of course its understandable why it would wory you.
Kids often do silly things and genuinely can't explain why ( actually, so do adults ) - it may fall into the category of "well, it seemed like a good idea at the time".
BUT, when you add that she has previously taken and sent out photos of her private parts, this goes way beyond ordinary innocent childhood fin, and one would wonder whether she may have been exposed previously to sexual molestation from adults or older children.
A proper assessment by a child psychologist would be a good idea.
Don't be in a hurry to blame yourself, but let an expert assess what may have been going on.
Romany makes some excellent points.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Anoniem | 2011/12/20

Expert: Thank you for your advise. I will make a plan to get her to a child psychologist in the new year, becuase somewhere something went wrong.

Reply to Anoniem
Posted by: Romany | 2011/12/20

Ek weet mens wil net die beste van mens se kinders weet maar hier moet ek saammet Chris stem.
Se haar dis n Vitamien pil of iets....

Reply to Romany
Posted by: Chris | 2011/12/20

Sit haar op die pil voor jy n ouma word.

Reply to Chris
Posted by: Anoniem | 2011/12/20

Sy het baie meisie vriendinne. Maar sy is baie gewild onder seuns in die lyn van sy speel krieket saam hulle, rugby ens. Sy is eintlik vir my baie agter teen ander meisies van haar ouderdom. Stel nie belang in boyfriends nie, jy weet mos hoe is meisies op daai ouderdom. Sy het skelm saam hulle by bure gaan swem, nadat ons gese het ons soek nie spesifiek daar 2 seuns saam haar sonder toesig nie. Sy het eintlik nog nie eers regtig goed ontwikkel teen van haar vriendinne wat 2 jaar jonger as sy is? Is dit nou maar net stoutigheid? In vandag se tyd kan jy ook nie volgens " wet"  jou kinders slaan soos in die outyd geslaan is nie, want jy kan opgesluit word. Waar ek hier sit is my hart sommer stukkend, ek en my man doen baie vir ons kinners in die sin van spandeer tyd saam hulle waar baie ouers hulle net eenvoudig geld in die hand stop en by die mall aflaai? Maar dankie vir jou raad. Sy se hulle het niks gedoen wat sy nie moes nie ons kan haar ma dokter toe vat ens. Maar eish, kinders grootmaak in vandag se tyd is nie speletjies nie.

Reply to Anoniem
Posted by: Romany | 2011/12/20

Sjoe, dit moet baie erg wees vir jou....
Net ''n vraag of twee 
Hoekom is sy, op ouderdom 13, die enigste meisie tussen n klomp seuns? Hoekom laat jy toe dat so baie seuns by haar kuier sonder toesig?
Het sy enige meisie (dogtertjie) vriendinne?
Ek ken natuurlik nie die hele situasie nie maar vir my klink dit of sy moontlik nie dogtertjie vriendinne het nie en dus sulke onsmaaklike dinge aanvang om populer te wees met die seuns.
Sy dink dus, hoe meer seuns om haar hang, hoe meer jaloers sal die dogters op haar wees..... net my opinie..
Ek persoonlik sal haar beslis na n sielkundige neem, want soos jy weet...ma''s weet mos niks. En met wat vandag aangaan in hierdie wereld weet mens nie wat sy al " agter jou rug"  gedoen het nie.
Ek was n baie streng maar baie regverdige ma toe en nog dogters in die huis gehad het........... ek persoonlik sou haar verskuif het na n skool vir meisies as n eerste opsie sodat sy naweke huis toe kom en naweke streng familie-tyd is.
Baie sal nie met my saamstem nie, maar regtig... wil jy nou al ouma wees?

Reply to Romany
Posted by: cybershrink | 2011/12/20

I suppose its possible they see skinnydipping as an innocent activity, though of course its understandable why it would wory you.
Kids often do silly things and genuinely can't explain why ( actually, so do adults ) - it may fall into the category of "well, it seemed like a good idea at the time".
BUT, when you add that she has previously taken and sent out photos of her private parts, this goes way beyond ordinary innocent childhood fin, and one would wonder whether she may have been exposed previously to sexual molestation from adults or older children.
A proper assessment by a child psychologist would be a good idea.
Don't be in a hurry to blame yourself, but let an expert assess what may have been going on.
Romany makes some excellent points.

Reply to cybershrink

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement